Kern doel van die pos Die bestuur en koördinering van IT sagtewareontwikkelings projekte vir die IBM i stelsel, vir doeleindes van die instandhouding, ontwikkeling en implementering van sodanige sagtewarestelsels vir die OVK groep. Minimum Vereistes Toepaslike Baccalaureus graad of soortgelyke tersiêre kwalifikasie of ondervinding in IT sagtewareontwikkeling; Toepaslike kwalifikasie of ondervinding in finansiële rekeningkunde; Vaardigheid in Microsoft Project of soortgelyke projekbestuur hulpmiddels; Minimum 10 jaar ondervinding in sagtewareontwikkeling op die IBM i omgewing; Minimum 3 jaar bestuur of soortgelyke ondervinding rakende IT sagtewareontwikkelings projekte. Vaardighede Uitstekende kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Uitstekende organisatoriese en projekbestuur vaardighede; Ondervinding rakende sagtewareontwikkeling in COBOL en die IBM i bedryfstelsel is n vereiste; Vorige ondervinding in n agri-besigheidsomgewing sal voordelig wees; Uitstekende interpersoonlike vaardighede en die vermoë om n span te kan lei en bestuur en in n span saam te werk; Sterk analitiese vermoëns en die vermoë om onafhanklik te funksioneer. Verantwoordelikhede Inisiëring en bestuur van IT sagtewareontwikkelings projekte vir die IBM i stelsel deur die evaluering en monitering van Bedryf prioriteite, die toekenning van IT prioriteite en toedeling daarvan aan IT programmeerders, asook die produktiewe en effektiewe aanwending van IT hulpbronne; Koördinering en beplanning van IT sagtewareontwikkelings projekte vir die IBM i stelsel, insluitend die goedkeuring en finalisering van tegniese spesifikasies; Koördinering en monitering van toetsing rakende die implementering van IT sagtewareontwikkelings projekte vir die IBM i stelsel; Skakeling met Bedryf rakende IT sagtewareontwikkelings projekte vir die IBM i stelsel. Main purpose of the position The management and coordination of IT software development projects for the IBM i system, for the purposes of the maintenance, development and implementation of such software systems for the OVK group. Minimum Requirements Appropriate Bachelor's degree or similar tertiary qualification or experience in IT software development; Appropriate qualification or experience in financial accounting; Proficiency in Microsoft Project or similar project management tools; Minimum 10 years of experience in software development on the IBM i environment; Minimum 3 years management or similar experience regarding IT software development projects. Skills Excellent communication and language skills in Afrikaans and English; Excellent organisational and project management skills; Experience regarding software development in COBOL and the IBM i operating system is a requirement; Previous experience in an agri-business environment would be beneficial; Excellent people skills and the ability to lead and manage a team and work together in a team; Strong analytical skills and the ability to function independently. Responsibilities Instigation and management of IT software development projects for the IBM i system through the evaluation and monitoring of Business priorities, the determination of IT priorities and allocation thereof to IT programmers, as well as the productive and effective utilisation of IT resources; Coordination and planning of IT software development projects for the IBM i system, including the approval and finalisation of technical specifications; Coordination and monitoring of testing regarding the implementation of IT software development projects for the IBM i system; Liaising with Business regarding IT software development projects for the IBM i system.