Kern doel van die pos: Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; 4 jaar Graan / Silo ondervinding in bestuurs hoedanigheid; Berokings kursus voltooi; Graderings kursusse voltooi; Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig; Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë; Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes; Goeie interpersoonlike vaardighede; Sterk leierseienskappe; Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing; Besigheidsinsig Verantwoordelikhede : Bestuur silo teenoor begroting; Bestuur van personeel; Bestuur van kliëntediens; Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling; Bestuur silo administratiewe funksies. Main purpose of the position: The effective management of the silo to ensure optimal profitability. Minimum Requirements: Grade 12; 4 years Grain/ Silo experience in a management capacity; Fumigation certificate; Grain grading certificates completed; Previous experience is the supervision and/or management of staff. Skills : Sound communication and language skills in Afrikaans and English; Excellent interpersonal skills; Computer literate; Strong administrative skills and organisation ability; Experience in the management of budgets and costs; Strong leadership skills; Sound knowledge of the market and business environment; Business insight. Responsibilities: Manage Silo to budget; Management of staff; Management of customer service; Ensure sound financial practices within the department; Manage Silo administrative functions.