SENIOR GRAANGRADEERDER P11SILO ZASTRON Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t.
die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes: Graad 12;3 Jaar toepaslike ondervinding;Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;Graan graderings kursusse voltooi;Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Goeie interpersoonlike vaardighede;Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);Sterk administratiewe orientasie;Bereidwilligheid om lang ure te werk. Verantwoordelikhede: Gradering van Kommoditeite (Graan);Beheer van Voorraad;Byhou van administrasie;Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid. SENIOR GRAIN GRADER P11SILO ZASTRON Main purpose of the position: To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner. Minimum Requirements: Grade 12;3 Years relevant experience;Relevant post matric qualification an advantage;Grain Grading courses successfully completed;Experience in food safety an added advantage;Valid driver's license. Skills: Sound communication and language skills in Afrikaans and English;Computer literate (MS Office);Good interpersonal skills;Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);Strong administrative skills;Must be prepared to work long hours. Responsibilities: Grading of Commodities (Grain);Control over stock;Management of administration;Comply with safety regulations as well as that of food safety.. Skillset Required: Interpersonal Skill, Administrative Skill, Ms Office, Interpersonal Skills