Regsadviseur

Regsadviseur
Company:

Skills Connector


Details of the offer

Verantwoordelikhede:Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk:Opvang van alle maatskappy legers.Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye.Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.Nagaan van maatskappye se onderskeie MOIs (Memorandum of Incorporation).Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.Opstel van interne en personeel kontrakte.Ontwikkeling van werknemerbeleide.Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens.Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses.Minimum vereistes:LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer.


Job Function:

Requirements

Regsadviseur
Company:

Skills Connector


Quality Control Clerk

Unifi is a fast-growing finance and technology company operating in Zambia, South Africa, Uganda and Kenya. Unifi delivers personal lending products through ...


From Unifi Africa - South Africa

Published a month ago

Quality Assurance Manager

RPO Recruitment's client, a well-established food manufacturing company in Cato Ridge, is seeking a highly skilled and experienced Quality Assurance Manager ...


From Rpo Recruitment - Executive Search & Rpo Recruiting Agency. - South Africa

Published a month ago

Quality Control Supervisor

Press Tab to Move to Skip to Content Link Select how often (in days) to receive an alert: Established in 1806 as a small soap and candle business in New Y...


From Colgate - South Africa

Published a month ago

Quality Assurance Technician (Entsa) 3 Year Fixed Term Contract

CORE PURPOSE OF JOB Responsible for maintaining and implementing the quality management system (QMS) in accordance with ISO 17025 in the eNtsa testing labora...


From Nelson Mandela University - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-07-06T02:05:23.591Z