Raadgewer Vir Plaaslikeregeringsake

Details of the offer

AfriForum is tans op soek na 'n raadgewer vir Plaaslikeregeringsake wat by die AfriForum-hoofkantoor in Kloofsig, Centurion gebaseer sal wees.
Die doel van die pos is om raad te gee en opleiding te bied aan AfriForum-gemeenskapslede in verband met plaaslikeregeringskwessies wat gemeenskappe raak en die reg van toepassing daarvan.
Om nasionale plaaslikeregeringsakeprojekte wat die selfstandigheid en volhoubaarheid van gemeenskappe bevorder, te identifiseer, beplan en koördineer.  Die minimum kwalifikasies en ondervinding sluit in 'n LLB-graad, 'n politieke graad of kwalifikasie in stadsbestuur wat stad- en streeksbeplanning insluit, asook 'n minimum van twee jaar werksondervinding in die hantering van plaaslikeregeringsake en die organisering van gemeenskappe.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende aspekte:  Lei van die plaaslike regering se portefeuljekomitees om selfstandigheid van gemeenskappe te bevorder.
Aanbied van raad en gee van leiding aan die plaaslike regering se portefeuljekomitees.
Identifisering van plaaslikeregeringsprojekte wat die selfstandigheid en volhoubaarheid van gemeenskappe bevorder.
Deeglike beplanning van plaaslikeregeringsprojekte wat 'n media-, bemarking- en ledewerwingstrategie insluit.
Koördinering en uitvoering van plaaslikeregeringsprojekte.
Ontleding van resultate van nasionale plaaslikeregeringsprojekte.
Ondersteuning van die opstel van verslae gebaseer op plaaslike regering se nasionale projekte.
Bou van verhoudings met alle relevante AfriForum-takke, personeel en enige ander rolspelers.
Deelname aan beplanning en uitvoering van plaaslikeregeringsake se nasionale en provinsiale aksies.
Ons is op soek na 'n kandidaat wat betroubaar en eties is met uitstekende interne en eksterne kommunikasie-, probleemoplossing-, sowel as administratiewe en organiseringsvaardighede.
Die vermoë om te motiveer en inspireer sal ook tot jou voordeel strek.
Aansoeke moet voor of op 9 Januarie 2025  ingedien word.  Indien jy nie terugvoer ontvang binne drie weke ná die sluitingsdatum nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.


Nominal Salary: To be agreed

Job Function:

Requirements

Cardiovascular Invasive Lab Specialist Ii

All the benefits and perks you need for you and your family: Paid Days Off from Day OneStudent Loan Repayment ProgramCareer DevelopmentWhole Person Wellbeing...


Adventhealth - Gauteng

Published a month ago

Clinical Application Specialist Mri

Job TitleClinical Application Specialist MRI Job DescriptionAs a Clinical Application Specialist Imaging (MRI), you will provide clinical expertise through p...


Philips Iberica Sau - Gauteng

Published a month ago

Qualified Post Basic Pharmacist Assistant - Clicks Town Square

Qualified Post Basic Pharmacist Assistant - Clicks Town SquareListing reference: click_018610 Listing status: Online Apply by: 26 November 2024 Position summ...


Clicks Group Limited - Gauteng

Published a month ago

Cluster Pharmacist (D01)

Medipost Pharmacy is looking for a professional self-driven individual to join the Order Processing Department in the capacity of a Cluster Pharmacist. The s...


Medipost - Gauteng

Published 13 days ago

Built at: 2024-12-24T00:26:10.469Z