Produksiebestuurder: Vrugteverbouing

Produksiebestuurder: Vrugteverbouing
Company:

Ayanda Mbanga Communications


Details of the offer

Daar bestaan n opwindende geleentheid op Vastrap, een van Dutoit Agri se landgoedere geleë in die Witzenbergvallei naby Ceres in die Wes-Kaap. Produksiebestuurder: Vrugteverbouing Ceres Ons benodig die dienste van n bedrewe vrugtebestuurder om as lid van die dinamiese bestuurspan op Vastrap vir die uitvoering en bestuur van vrugteproduksie en gepaardgaande arbeid verantwoordelik te wees. Die posbekleër sal aan die landgoedbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir: Kontrole en toesig oor alle produksieaktiwiteite wat onder meer plant, besproeiing, bemesting en oesbeskerming insluit Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid Verwante administrasie. Die suksesvolle kandidaat beskik oor: Minstens 3 tot 5 jaar goeie ondervinding van die verbouing van kernvrugte op groot skaal Bogemiddelde rekenaarvaardighede Bogemiddelde kommunikasie- en bestuursvaardighede Die vermoë om selfstandig en op eie inisiatief te funksioneer, ondergeskiktes te motiveer, en produktiwiteit en effektiwiteit te verbeter. n Nagraadse kwalifikasie sal n sterk aanbeveling wees. Benewens aangename werkomstandighede bied ons n mededingende vergoedingspakket wat behuising en lidmaatskap tot n aftree- en mediese fonds insluit. Stuur n volledige CV so gou doenlik na recruitmentdutoit.com Diensaanvaarding sal so gou moontlik, maar verkieslik nie later as 1 November 2024 wees nie.


Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Produksiebestuurder: Vrugteverbouing
Company:

Ayanda Mbanga Communications


Quality Assistant

Academic Qualifications Required:Grade 12A diploma or higher qualification in Quality Management will be advantageous.Key Duties and Responsibilities:Compile...


From Greys Personnel - South Africa

Published a month ago

Sherq Officer - Malelane

At RCL Foods, we believe in growing what matters!  As a leading food manufacturer, our goal is to nourish people with a portfolio of trusted brands and produ...


From Rcl Foods Careers - South Africa

Published a month ago

Quality Engineer Market Related

These jobs were popular with other job seekersWe are currently recruiting for a qualified Quality Engineer to join our team. Job Purpose: The position of Qua...


From Opmobility - South Africa

Published a month ago

Quality Controller

Our client is looking for an experienced Quality Controller to join their dynamic team. Individuals who meet the below minimum requirements are invited to ap...


From Mirna Butler Recruitment - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-10-02T00:00:58.779Z