Stad/Dorp : BloemfonteinVereistes: Bloemfontein/Ladybrand Kern doel van die pos: Effektiewe hantering en onderskrywing van Agri-, Kommersiële- en Persoonlike lyne met betrekking tot versekering sowel as algemene administratiewe take.
Vereistes: Graad 12;FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB - sal tot voordeel strek);Vorige werk ondervinding in onderskrywing of korttermyn versekerings omgewing (sal tot voordeel strek);Produk kennis / opleiding t.o.v korttermyn versekering.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Sterk syfervaardighede;Goeie organisasie vermoë;Moet onder druk kan funksioneer;Sperdatum gedrewe en goeie beplannings vermoë;Moet vertroulikheid kan handhaaf;Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.Verantwoordelikhede: Onderskrywing van korttermyn polisse (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings);Diens en skakeling met/vir Versekeraars en Makelaars;Instandhouding van versekerings polisse;Onderhou en vaslê van data op nodige stelsels en databasis;Voorbereiding van nodige verslae (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings);Uitvoer van administratiewe pligte.Core purpose of the post: Effective handling and underwriting of Agri, Commercial and Personal lines with regard to insurance as well as general administrative tasks.
Requirements: Grade 12;FAIS Accreditation (relevant qualification, RE5 & CoB – will be beneficial);Previous work experience in underwriting or short-term insurance environment (will be beneficial);Product knowledge / training with regard to short-term insurance.Skills: Good communication and language skills in Afrikaans and English;Computer literate (MS Office);Strong numeracy skills;Good organizational ability;Must be able to function under pressure;Deadline driven and good planning ability;Must be able to maintain confidentiality;The ability to maintain good interpersonal relationships.Responsibilities: Underwriting of short-term policies (new business, renewals and amendments);Service and liaison with / for Insurers and Brokers;Maintenance of insurance policies;Maintaining and capturing data on necessary systems and database;Preparation of necessary reports (new business, renewals and amendments);Execution of administrative duties.
#J-18808-Ljbffr