Senior Bestuurder: Korporatiewe Dienste

Senior Bestuurder: Korporatiewe Dienste
Company:

Ayanda Mbanga Communications


Details of the offer

SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy hoofkantoor in Swellendam . Senior Bestuurder: Korporatiewe Dienste Vir hierdie uitdagende geleentheid is ons op soek na n dinamiese, toepaslik gekwalifiseerde persoon wat eienaarskap aanvaar vir die effektiewe bestuur van SSK se Korporatiewe Dienste afdeling wat bestaan uit die Sekretariaat-, Regsdienste-, Korporatiewe Bemarking-, Risiko- en Voldoeningsfunksies asook die Versekeringsafdelings. Van die posbekleër se kern verantwoordelikhede behels o.a. die volgende: Die ontwikkeling en bestuur van oorhoofse risikobestuurstrategieë ten einde die werkgewer se bates en reputasie te beskerm. Oorhoofse bestuur van voldoening en nakoming aan regulasies en wetgewing asook bevordering van etiese gedrag. Oorhoofse bestuur van die Versekeringsafdeling asook SSK se versekeringspolis, -strategie, risiko, dekking en terme. Die bestuur van die Bemarking en Kommunikasie funksies, asook die dryf van bemarkingsinisiatiewe, handelsmerksigbaarheid en n gesonde korporatiewe beeld. Lewering van regs- en sekretariaatdienste, asook die deurlopende voorsiening van leiding en kundige advies aan die Raad en Uitvoerende bestuur. Die ideale kandidaat beskik oor n toepaslike naskoolse kwalifikasie (bv. n graad in Besigheidsadministrasie, Finansies, Regte of verwante velde tesame met n professionele sertifisering bv. CFA, CPA, CGISA), ten minste tien jaar bewese ervaring en blootstelling in korporatiewe dienslewering, risiko- en nakomingsbestuur, bewese sukses in n sekretariaat en openbare betrekkinge rol, met n bemarkingsgeoriënteerde benadering en uitstekende onderhandelings-, interpersoonlike- en kommunikasievaardighede. Goeie beplanning en prioritiseringsvermoë met rekenaarvaardigheid (MS Office pakkette), uitstekende taalvaardigheid, asook n geldige Kode B bestuurslisensie is verdere vereistes. In ruil vir u prestasie in bg. vakature en bydrae tot SSK se sukses en groei bied ons, ooreenstemmend met u kwalifikasies en ervaring, n mededingende alles-insluitende vergoedingspakket. Aansoekvorms is beskikbaar op SSK se webblad by www.ssk.co.za of kan by hrssk.co.za aangevra word. Rig u aansoek, tesame met n dekbrief en n bondige cv aan Die Senior Bestuurder: Menslike Hulpbronne om ons te bereik nie later as Vrydag, 18 Oktober 2024 . U kan u aansoek e-pos aan alwyn.burgerssk.co.za. Neem kennis dat, indien u geen terugvoering van die adverteerder binne een maand na sluitingsdatum ontvang het nie, u kan aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. SSK is n gelyke- geleentheid werkgewer.


Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Senior Bestuurder: Korporatiewe Dienste
Company:

Ayanda Mbanga Communications


Zaf - Registered Nurse - Mafikeng 4

Job Description SCOPE: Admission of the patient into the acute or chronic treatment centre, recording and recapping of medical and surgical history.Obtain pa...


From Fresenius Medical Care - South Africa

Published 19 days ago

Renal Registered Nurse And/Or Clinical Technologist

Renal Registered Nurse and/or Clinical TechnologistFunction: Nursing Facility Life Renal Dialysis, WinelandsA vacancy exists for a Renal Registered Nurse and...


From Life Healthcare Group - South Africa

Published 19 days ago

Pcs Senior Associate

Description Line of Service Industry/Sector Specialism Management Level Senior Associate Job Description & Summary A career within PwC Private will provide t...


South Africa

Published 19 days ago

Post Basic Qualified Pharmacist Assistant - Clearwater

Dis-Chem Pharmacies require the services of a reputable Post Basic Qualify Pharmacist Assistant for their Clearwater store. Your portfolio will cover the pro...


From Dis-Chem Pharmacies - South Africa

Published 19 days ago

Built at: 2024-10-07T04:44:26.349Z