Regsadviseur

Regsadviseur
Company:

Skills Connector


Details of the offer

Dinamiese Nasionale firma bied uitstekende geleentheid aan vir die geskikte kandidaat.
Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk: Opvang van alle maatskappy legers.
Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye.
Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.
Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.
Nagaan van maatskappye se onderskeie MOI's (Memorandum of Incorporation).
Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.
Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.
Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.
Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.
Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.
Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.
Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.
Opstel van interne en personeel kontrakte.
Ontwikkeling van werknemerbeleide.
Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.
Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens.
Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses.
Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).
Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.
Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.
Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer.


Job Function:

Requirements

Regsadviseur
Company:

Skills Connector


Planner

Our Privacy Policy will tell you about the personal information we collect, how we may use and how to contact us if you have any questions. Howden, a Chart I...


From Howden Llc - South Africa

Published a month ago

Quality Intern

Production Intern Job DescriptionJob Title: Production InternLocation:Mpumalanga, Nkangala District, Middelburg Job Type:Contract, expected to work Full-Time...


From Hr Genie - South Africa

Published a month ago

Planner

Our Privacy Policy will tell you about the personal information we collect, how we may use and how to contact us if you have any questions. Howden, a Chart ...


From Howden Llc - South Africa

Published a month ago

Planner

Our Privacy Policy will tell you about the personal information we collect, how we may use and how to contact us if you have any questions. Howden, a Chart ...


From Howden Llc - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-07-06T12:14:27.462Z