Sorry, the offer is not available,
but you can perform a new search or explore similar offers:

Wayleaves Officer

Wayleaves Officer Manchester Up to £35,000 p.a. Permanent, Hybrid A leading telecoms company in Manchester is seeking a proactive and experienced Wayleaves O...


From First Recruitment Group - South Africa

Published a month ago

Quality Assistant

Academic Qualifications Required: Grade 12 A diploma or higher qualification in Quality Management will be advantageous. Key Duties and Responsibilities: Com...


From - South Africa

Published a month ago

Assistente Da Qualidade

DescriçãoSobre NósSomos um grupo de pessoas que se encanta em fazer o bem a quem tanto precisa. Somos especialistas em servir com excelência a todos que estã...


From Grupo Morada - South Africa

Published a month ago

Zelador

Vaga: ZeladorCadastre-se para se candidatar ao cargo de Zelador na empresa Mar Vermelho Atacado.Responsabilidades:Realizar limpeza e manutenção da loja em ge...


From Mar Vermelho Atacado - South Africa

Published a month ago

Regsadviseur

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Details of the offer

LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Description Ons kliënt in die rekenmeesters- en finansiële dienste bedryf is tans op soek na 'n Regsadviseur gebaseer in Swellendam.'n Wonderlike loopbaangeleentheid wag op jou.Minimum vereistes:LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer.Verantwoordelikhede:Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk:Opvang van alle maatskappy legers.Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye.Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.Nagaan van maatskappye se onderskeie MOI's (Memorandum of Incorporation).Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.Opstel van interne en personeel kontrakte.Ontwikkeling van werknemerbeleide.Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens.Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses.Neem asseblief kennis dat indien jy nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, jy kan aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.
#J-18808-Ljbffr


Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Built at: 2024-10-05T00:15:08.677Z