Regsadviseur

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Details of the offer

LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Description Ons kliënt in die rekenmeesters- en finansiële dienste bedryf is tans op soek na 'n Regsadviseur gebaseer in Swellendam.
'n Wonderlike loopbaangeleentheid wag op jou. Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk:Opvang van alle maatskappy legers.Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye.Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.Nagaan van maatskappye se onderskeie MOI's (Memorandum of Incorporation).Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.Opstel van interne en personeel kontrakte.Ontwikkeling van werknemerbeleide.Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens.Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses. Neem asseblief kennis dat indien jy nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, jy kan aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.#J-18808-Ljbffr


Source: Jobleads

Job Function:

Requirements

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Hod Of Quality/Quality Specialist/Quality Manager/Quality Engineer

HOD of Quality/Quality Specialist/Quality Manager/Quality Engineer 2024-04-02 - 2025-03-31 Permanent PE000889 Engineering / Technical / Production / Manufact...


From University Of Fort Hare - South Africa

Published a month ago

Quality Controller (Post Level 11/10) Job Id: 5759

Please ensure that all relevant documentation is attached to your application.• A detailed curriculum vitae and cover letter.• Copies of qualifications (plea...


From Ufs, Bloemfontein - South Africa

Published a month ago

Standards Officer

RPO Recruitment is currently working with a leading mining company in the North West region to find a highly skilled Standards Officer to join their team.As ...


From Rpo Recruitment - South Africa

Published a month ago

Quality Control Supervisor

No Relocation Assistance Offered# 157986 - Canelands Verulam, KwaZulu-Natal, South AfricaPOSITION ROLE : The incumbent is responsible for managing and provid...


From Colgate-Palmolive - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-06-29T22:45:51.526Z