Mediaverhoudingebeampte

Mediaverhoudingebeampte
Company:

Afriforum


Place:

Gauteng


Job Function:

Quality Assurance

Details of the offer

AfriForum is tans op soek na 'n dinamiese en ervare Mediaverhoudinge Beampte.
Die pos is gebaseer by AfriForum se hoofkantoor.
Die Mediaverhoudinge Beampte sal primêr fokus op die samewerking met sleutelmediapersone, ontwikkeling en uitbou van 'n sterk mediaprofiel vir doeltreffende publisiteit en kommunikasie.
Die rol vereis die skep van geïntegreerde strategieë en die bestuur van mediaverhoudinge om organisatoriese doelwitte te bereik en 'n positiewe impak in die gemeenskap te maak.
Die suksesvolle kandidaat sal die volgende kernverantwoordelikhede hê: Ontwikkeling en instandhouding van planne wat bydra tot die groei en uitbreiding van AfriForum se mediadekking.
Ondersteuning van personeel in die verskaffing van inhoud, die opstel van mediaverklarings, identifisering van mediageleenthede, en die bepaling van strategieë vir mediaposisionering.
Die verkryging van innoverende mediageleenthede en bou van verhoudings met plaaslike en nasionale media.
Samewerking en ondersteuning van inisiatiewe as primêre voertuie vir media.
Ontwikkeling van mediaverhoudingsstrategieë wat as bloudruk sal dien vir toekomstige kommunikasieveldtogte.
Die ideale kandidaat vir die pos is 'n persoon met: 'n Kommunikasie- of Joernalistiekgraad en minstens vyf jaar ervaring in mediaverhoudinge of 'n verwante veld.
Sterk skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
Uitstekende menseverhoudinge en netwerkvaardighede.
Vermoë om doeltreffend te werk in 'n vinnig veranderende omgewing.
As jy 'n passie daarvoor het om sterk mediaverhoudinge te bou en energie daaruit put om hoë gehalte kommunikasieplanne te skep, moedig ons jou aan om vir hierdie pos aansoek te doen.
Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.


Job Function:

Requirements

Mediaverhoudingebeampte
Company:

Afriforum


Place:

Gauteng


Job Function:

Quality Assurance

Analyst, Recons And Quality Assurance

Business Segment: Archived_01_Business and Commercial BankingLocation: ZA, GP, Johannesburg, Simmonds Street 3To provide independent and objective quality as...


From Standard Bank Of South Africa Limited - Gauteng

Published a month ago

Quality Assurance Specialist: Automation (Fixed Term Contractors) Global Grade 11

Key Outputs Review and analyse existing quality assurance process effectiveness and efficiency, and then develop strategies for improving or leveraging thes...


From Barloworld Equipment (Pty) Ltd - Gauteng

Published a month ago

Sherq Officer

Job Summary To take accountability for the safety, health, environment, risk and quality assurance aspects of hospital operations by ensuring full compliance...


From Clinix Health Group (Pty) Ltd - Gauteng

Published a month ago

Head Of Quality Assurance / Quality Assurance Director (Jb4734)

Company Description Educor is the largest private education supplier in Southern Africa., managing 10 educational brands across its more than 60 campuses an...


From Educor - Gauteng

Published a month ago

Built at: 2024-10-15T11:48:04.055Z