Kwaliteit Sisteem Bestuurder

Details of the offer

Daaglikse funksies sluit in die instandhouding en skep van die Kwaliteit en Administratiewe stelsels en sisteme ter ondersteuning van die uitvoer en dokumentering van saad kwaliteitsanalises in 'n STA geakkrediteerde omgewing vir groente-, weiding en agronomiese ge­wasse. Verder sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om onder meer verantwoordelikheid te aanvaar vir die skryf van Standaard Operasionele Prosedures in die laboratorium omgewing, werksinstruksies en protokolle en hantering van interne en eksterne oudits. Daar sal ook van die persoon verwag word om deurlopend te skakel met die Tegniesebestuurder wat verantwoordelik is vir die bestuur en koordinering van alle tegniese aspekte van saadanalises, binne 'n STA geakkrediteerde Laboratorium. Die suksesvolle kandidaat sal rapporteer aan die SQS Laboratorium Bestuurder. Volledige Saadanalis kwalifikasie sal in u guns tel. Minimum tersiêre kwalifikasie in landbou of kwaliteitsbestuur. Minimum 5 jaar ondervinding in 'n laboratorium met die fokus op die volhouding van Laboratorium Akkreditasie en Kwaliteitsbestuur. Kennis van kwaliteitsisteme, stelsels en werkservaring in 'n geakkrediteerde Laboratorium omgewing. Moet rekenaarvaardig wees tot op 'n gevorderde vlak. Beskik oor die vermoë om selfgedrewe en alleen te werk, maar ook die vermoë hê om in 'n span in te skakel. Moet beskik oor goeie interpersoonlike vaardighede; uitstaande kommunikasie- en taalvaardighede; en die vermoë om analities te dink.


Nominal Salary: To be agreed

Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Quality Assurance Specialist

We're on the lookout for a Quality Assurance Specialist to become a valued member of our team in Cape Town. The Quality Assurance Specialist will be respons...


Mukuru - Western Cape

Published 24 days ago

Quality Assurance Manager

Reference: 9772 SJ Consultant: SoneJohnsonJob Description:Responsible for implementing, driving, and maintaining the FSMS & QMS on the standards prescribed.L...


Exceed Human Resource Consultants - Western Cape

Published 22 days ago

Barman

Key Responsibilities:Drink Preparation:Prepare and serve a diverse range of alcoholic and non-alcoholic beverages, including cocktails, coffee, espresso, and...


Intellistaff - Western Cape

Published 22 days ago

Regional Quality Lead - Amep

About SJ Surbana Jurong Group is a diverse collective of problem solvers for the built environment, continually reimagining ways to create a smart and sustai...


Western Cape

Published a month ago

Built at: 2024-11-18T06:29:05.975Z