Kleuterskool Hoof

Details of the offer

Posbeskrywing: Kleuterskool Hoof Arbeidsveld: Onderwys Kort beskrywing van pos: Die Kleuterskool Hoof is verantwoordelik vir alle administratiewe take, jaarbeplanning, assessering, en daaglikse beplanning.
Die pos vereis die skakeling tussen die skool, ouers, onderwysers, en die publiek, asook die volledigheid van registrasies van al die klasse en personeel.
Pos pligte en sleutelwerksaamhede: Jaarplanne en weeklikse beplanning Daaglikse tema beplanning Beplanning van observasies en assessering Klaskamer- en buitearea gereedheid Sorg dat alle aktiwiteite daagliks aangebied word Observasies en rapportering van leerlinge Skakel met ouers, personeel en publiek Administrasie soos registers, sosiale media, bemarking, en advertensies Voorraadkontrole en bestelling Kritiese vereistes: NQF Vlak 6, BEd Graad of soortgelyk in Vroeë kind ontwikkeling 5 jaar kleuterskool ervaring Voordelige vereistes: Woonagtig in Alberton of omgewing Bestuurservaring Vaardighede: Rekenaarvaardig Kommunikasievaardighede Goeie inter-persoonlike verhoudings Sosiale media vaardighede Basiese eienskappe: Christen (baie belangrik) Vriendelik Bereid om ekstra myl te loop Empatie en simpatie met ouers, kinders, en onderwysers Toegewyd Lojaal Eerlik en opreg Spesifieke verbode aspekte: Geen rook of dwelms Sober gewoontes Geen kriminele rekord Verskillende werksplekke: Werk op een perseel INDIENSNEMING TYE: Indiensnemingsdatum: 2025-02-01 Gewone werksure en werksdae: Voldag werk, drie dae van 07:00 - 17:00, een dag 06:30 - 14:00, een dag 07:00 - 18:00 Werksweek: Saamgestelde werksweek Gewone jaarlikse verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk Siekverlof: 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siekverlofsiklus Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse verlofsiklus Kraamverlof: 4 maande geregtig ooreenkomstig Arbeidswet Kennisgewing tydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk het Duur van kontrak: 1 Jaar, 12 maande Beëindigingsdatum van pos: 2026-02-01 POSBESOLDIGING: Basiese salaris / maand: R 27 000.00 Pos gemiddelde werksure per maand: 194 Oortyd betalingskaal: Geen Enige addisionele reëling ten opsigte van betaling: Prestasiebonus in Desember Aftrekkings van besoldiging: UIF en PAYE Frekwensie van besoldiging: Maandeliks Moontlikheid van bevordering in die pos: Moontlikheid van aandele indien beskikbaar VERDERE OPLEIDING WAT KANDIDAAT SAL ONTVANG: Basiese vaardighede opleiding: Alle take en verantwoordelikhede sal oorgedra en bespreek word Plek van opleiding: Skool, Train Kids Preschool Duur van opleiding: 1 week Ander reëlings oor opleiding: Geen Basiese vaardigheidsopleiding wat by Derdeparty instansie sal kry: Basiese vaardighede opleiding: Noodhulp Monitêre waarde van 3de Party opleiding: R 2 000.00


Nominal Salary: To be agreed

Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Auditor I

Job Title: Auditor I (Compliance) X2Auditor I (Estates) X2Position Reports to: Operations Manager: AuditDivision: Taxpayer EngagementLocation: BloemfonteinAd...


Sars - South Africa

Published 20 days ago

Hr Officer

Key Responsibilities:Provide advice to line managers regarding the conduct and misconduct managementProvide advice to line managers and investigate/process d...


Ikwezi Mining (Pty) Ltd - South Africa

Published 12 days ago

Hr Officer

Vacancy Details Employer:AVI Limited AVI Ltd.is known for its leading household brands across many categories including hot beverages, sweet and savory bis...


- South Africa

Published 11 days ago

Bridgena Barnard & Associates | Quality Control Supervisor

Gauteng Quality Controller with supervisory exp for a company manufacturing for the FMCG industryMatricTertiary Education(including Diplomas, Certificates an...


Bridgena Barnard & Associates - South Africa

Published 11 days ago

Built at: 2025-01-14T10:19:34.166Z