Junior Rekenmeester (Ingangsvlak)

Details of the offer

Ons is op soek na 'n gemotiveerde en hardwerkende Junior Rekenmeester om by ons span in Morningside aan te sluit.
Hierdie pos is ideaal vir 'n onlangse matriekafgevaardigde wat 'n loopbaan in rekeningkunde wil begin.
Geen vorige ondervinding is nodig nie – net die regte houding en 'n begeerte om te leer!
Sleutelvereistes: - Matrieksertifikaat - Moet instaat om bankstate op Pastel te verwerk - 'n Passie vir rekeningkunde en getalle.
- Geen vorige ervaring benodig nie; opleiding sal verskaf word.
- Vloeiend in Afrikaans en Engels.
- Rekenaargeletterdheid en 'n basiese begrip van Microsoft Office (Excel en Word) is 'n voordeel.
- Sterk organisatoriese vaardighede en aandag aan detail.
- Betroubare, stiptelike en bereid om in 'n span te werk.
Wat Ons Bied: - R8,500 - R22000 pm afhanghend van kwalifikasies en ondervinding - Opleiding en ondersteuning om jou rekenmeesterloopbaan te ontwikkel.
- 'n Ondersteunende werksomgewing waar jy sal leer en groei.
- Geleenthede om ondervinding op te doen in finansiële bestuur en boekhouding.
Verantwoordelikhede: - Basiese boekhoudkundige take soos die invul van data, ondersteuning by finansiële verslagdoening, en die byhou van rekordstelsels.
- Assisteer met finansiële administrasie en algemene kantoorpligte.
- Werk saam met senior rekenmeesters om die daaglikse operasionele vereistes te ondersteun.


Nominal Salary: To be agreed

Job Function:

Requirements

Cbu 412511 - Plant Manager – Asphalt Roads Construction

Employer DescriptionOur client is the largest commercial asphalt producer in Southern AfricaJob DescriptionYou will be responsible for:Quality, Health & Safe...


Professional Career Services - Gauteng

Published a month ago

Hot Kitchen Chef

Job Type: Permanent Requirements:Grade 12Formal Chef qualification would be an advantage3-4 years relevant experience in a professional kitchenExpereince in ...


Prospect Staffing Sa - Gauteng

Published 10 days ago

Winder Field Service Technician

About the job Winder Field Service TechnicianElectrical National DiplomaEngineering qualification (Electrical) or equivalentElectrical Trade Test Section 135...


Boardroom Appointments - Gauteng

Published 10 days ago

Maintenance Technician - Bonner Springs, Ks - 494038

at Oldcastle APG, Inc. in Bonner Springs, Kansas, United StatesJob DescriptionJob ID: 494038Oldcastle APG, a CRH Company, is the leading provider of outdoor ...


Kansas Action For Children, Inc - Gauteng

Published 10 days ago

Built at: 2025-01-13T05:33:36.612Z