Junior Jeugbeampte

Details of the offer

AfriForum is op soek na 'n junior jeugbeampte wie 'n ondersteuningsrol vir die breër sport- en jeugafdeling sal vertolk.
Jy benodig 'n betroubare voertuig en bestuurderslisensie.
Die organisasie verlang die dienste van 'n entoesiastiese individu met 'n passie vir sport en jongmense wat oor selfdissipline, selfvertroue en goeie organiseringsvermoë beskik, asook betroubaar en verantwoordelik is.
Die suksesvolle kandidaat sal 'n ondersteunende rol speel in beide sport- en jeugprojekte wat deur AfriForum bekendgestel sal word.
Hierdie individu sal 'n veelsydige rol in die span vertolk.
Algemene betrokkenheid by alle projekte van die sport- en jeugafdelings sal van hierdie individu verlang word en take sluit die fisiese gereedmaak van venues, hulp met koördinering van projekte en algemene administrasiefunksies in.
Die pos sal ook van die aangewese kandidaat vereis om nasionaal te reis vir betrokkenheid en hulp by projekte; om met tak- en dorpstrukture te skakel en hierdie liggame by te staan met projekte; en om algemene ondersteuning aan die sport en jeugafdelings te bied.
Die minimum vereistes vir hierdie pos is 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie en ervaring as lid van die organisasie se takbesture of jeugstrukture sal voordelig wees.
As jy aan bogenoemde vereistes voldoen en 'n passie het vir sport en die ontwikkeling en bemagtiging van jeug, moedig ons jou aan om aansoek te doen.
Aansoeke moet voor of op 9 Januarie 2025  ingedien word.
Indien jy nie terugvoer ontvang binne drie weke ná die sluitingsdatum nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.


Nominal Salary: To be agreed

Job Function:

Requirements

Driver (Fixed Term Contract - Wits Rhi)

Main purpose of the job:To drive Senior Managers and staff to meetings and facilitiesTo also assist the Operations team with Administrative activitiesLocatio...


Aj Personnel - Gauteng

Published 22 days ago

Infor-Baan ,Manufacturing, Creditors Clerk

Infor/Baan - Manufacturing – Creditors Clerk Grade 12ManufacturingMinimum of 5 years' experience in performing creditors payableMinimum of 5 years' experienc...


Rakkgalakane Recruitment - Gauteng

Published 22 days ago

Artisan Auto Electrician

ARTISAN AUTO ELECTRICIAN,SOWETHO ,Rneg Qualified Auto ElectricianTrade Test (Certificated)Valid Code EC Drivers LicensePrDPExperience in maintenance of heavy...


Rakkgalakane Recruitment - Gauteng

Published 22 days ago

Pipeline - Cosmo City And Diepsloot Candidates - General Worker (Food Manufacturing / Packaging) - Short Term Contract

One of our manufacturing clients are looking for an experienced General Worker who is reliable and hardworking, to work for them in JHB on a short term contr...


Isilumko Staffing - Gauteng

Published 22 days ago

Built at: 2024-12-21T09:20:09.818Z