Graad R Onderwyseres

Details of the offer

Posisie: Graad R OnderwyseresTipe pos: Privaat TuisskoolLigging: Rayton omgewing, ongeveer 20 km oos van PretoriaLeerlinge: Maksimum van 10 kleutersKwalifikasies En VaardighedeOnderwyskwalifikasie in Vroeë Kinderontwikkeling of 'n verwante veld.Sportief, sterk balvaardigheid en motoriese ontwikkeling.Vermoë om onafhanklik 'n kreatiewe en aanpasbare leerplan te ontwikkel en te implementeer.Innoverende denker wat buite die boks kan dink.Selfstandige werksverrigting en besluitneming.Wedergebore Christen met 'n passie vir geloofsgebaseerde onderrig.Liefde en respek vir die geskiedenis en kultuur, en die vermoë om hierdie waardes te integreer in die kurrikulum.Eerste taal Afrikaanssprekend met goeie taalvaardighede en suiwer taalgebruik.Primêre VerantwoordelikhedeOntwikkel 'n gestruktureerde, stimulerende leeromgewing wat individuele leerbehoeftes respekteer.Sluit liggaamsoefeninge, motoriese ontwikkeling en balvaardigheid-aktiwiteite in die daaglikse program in om fisiese ontwikkeling aan te moedig.Evalueer en monitor leerlinge se vordering en pas onderrigstrategieë aan soos nodig.Fasiliteer 'n veilige en geestelik ondersteunende leeromgewing.Bevorder 'n waardering en liefde vir ons omgewing, natuur, geskiedenis en kultuur deur toepaslike temas in die leerplan te integreer.Kennis van ontwikkelingspyle en behoorlike rapporte en vorderingsverslae wat die vordering ten opsigte van ontwikkelingspyle uiteensit.Musikaal en vermoë om kinders liefde vir musiek aan te wakker.
Vermoë om musiekinstrument te bespeel is 'n bonus.Persoonlike EienskappeKreatief, entoesiasties en passievol oor kinderverrykingsprogramme.Sterk interpersoonlike en kommunikasievaardighede.Geestelik gegrond en toegewy aan die bevordering van morele waardes.Energiek, geduldig en inspirerend in werksinteraksies met kinders.Selfgedissiplineerd en sportief met balvaardigheid.Konsekwente en stabiele optrede met balans tussen liefde en dissipline.Bykomende VerantwoordelikhedeBied persoonlike aandag aan elke kind om te verseker dat hul unieke leerstyle en -tempo's gerespekteer word.Ontwikkel 'n roetine wat balans bring tussen akademiese aktiwiteite, speel en rus.Werk saam met ouers om hul kind se opvoedingsreis te ondersteun en om 'n oop kommunikasiekanaal te verseker.Bly op hoogte van die nuutste onderwyspraktyke en -metodes om voortdurend die kwaliteit van onderrig te verbeter.Werksure En VergoedingBuigsame ure om aan die behoeftes van die kinders en die skedule van die tuisskool te voldoen.Vergoeding sal gebaseer wees op ervaring en kwalifikasies, en sal met die kandidaat bespreek word.Aansoek ProsesBelangstellendes kan hier die aansoek voltooi, waarna aanlyn sowel as in-persoon onderhoude gevoer sal word.Deur hierdie posisie te aanvaar, sal die onderwyseres 'n belangrike rol speel in die vroeë kinderontwikkeling en die vestiging van 'n sterk opvoedkundige fondament vir elke leerder in 'n unieke en ondersteunende tuisskoolomgewing.
#J-18808-Ljbffr


Nominal Salary: To be agreed

Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Quality Assurance Pharmacist (Public Sector / Pharmaceutical Manufacturing)

One of our state owned clients are in need of an experienced and registered Quality Assurance Pharmacist towards Pretoria. Qualifications and experience:B.Ph...


Isilumko Staffing (Jhb) - Gauteng

Published 18 days ago

Quality Assurance Analyst - Centurion @ R400K Per Annum

South Africa''s leading medical Bureau service hub is looking to hire a Quality Assurance Analyst to join their team. They specialize in creating cutting-edg...


E-Merge - Gauteng

Published 18 days ago

Senior Assessor

Job Title: BCB Senior AssessorOverview:A dynamic opportunity exists for an experienced and detail-oriented Senior Assessor to play a pivotal role in credit r...


The Recruitment Council - Gauteng

Published 18 days ago

Quality Control Supervisor

Gauteng Quality Controller with supervisory exp for a company manufacturing for the FMCG industry Gauteng Quality Controller with supervisory exp for a compa...


Bridgena Barnard Personnel Group - Gauteng

Published 17 days ago

Built at: 2025-01-19T12:34:04.113Z