"Excel Super User" - Debiteure

Details of the offer

Ons kliënt, 'n gevestigde en welbekende vrugte en groente bemarkingsmaatskappy, geleë in Ceres, het 'n geleentheid beskikbaar vir 'n dinamiese en energieke Debiteure Klerk met gevorderde Excel vaardighede.VERANTWOORDELIKHEDE:Rekonsiliasie van debiteure en opstel van die weeklikse en maandelikse staat en allokasies van debiteure inkomste;Behou van sap en lokale debiteure data asook afwykings bepaling;Opvolg en regstelling van alle verskille tussen stelsel en staat;Verskaf inligting vir ouditdoeleindes;Verskaf 'n ondersteunende rol aan die Bemarkers en Finansiële personeel;Verwerking van sap, lokale supermarket en eksterne uitvoerders Vrugte gelewer;Optrek van die bemarkingsplan.VEREISTES:Gevorderde Excel vaardighede – "Super User";Uitstekende administratiewe- en kommunikasievaardighede (Engels & Afrikaans);Moet die vermoë hê om uiters akkuraat te kan werk;Uitstekende probleemoplossingvaardighede;Moet doelgerig wees – spêrdatums & bereid om ekstra ure te werk wanneer nodig;Moet inisiatief kan neem;'n Minimum van 4 tot 6 jaar ervaring in 'n soortgelyke posisie in die Landboubedryf;Relevante Tersiêre kwalifikasie;Werkende kennis van QX en Vitrax sal in die kandidaat se guns tel.Markverwante vergoeding sal aan hierdie pos gekoppel word sowel as verpligte deelname aan die maatskappy se pensioenskema en Discovery mediese fonds is 'n voorvereiste aan die aanstelling.Sluitingsdatum vir aansoeke:11 Oktober 2024


Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Mortgage Field Services Inspector

FAR Inspections is looking for highly motivated individuals to perform residential occupancy verifications on behalf of mortgage lenders. Independent contrac...


From Far Inspections - South Africa

Published a month ago

Site Solutions Analyst, Clinical Trial Payments (Anywhere In Europe)

IQVIA is The Human Data Science Company, focused on using data and science to help healthcare clients find better solutions for their patients. Formed throug...


From Iqvia Argentina - South Africa

Published a month ago

"Excel Super User" - Debtors

Our client based in Ceres is looking to appoint a EXCEL SUPER USER: DEBTORS.  Responsibilities:Reconciliation of debtors and preparation of the weekly and mo...


From The Talent Room - South Africa

Published a month ago

Bank Branch Consultant | Elukwatini

Join our client as a Bank Branch Consultant, where you''ll promote and sell our client''s comprehensive product range to clients. Your role involves developi...


From The Recruitment Council - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-11-01T03:32:57.066Z