Diesel Werktuigkundige

Diesel Werktuigkundige
Company:

Ca Support



Job Function:

Manufacturing

Details of the offer

DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR:- kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaasimplemente wat op n vrugteplaas gebruik word- elektriese / auto elektriese ondervinding- energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk- goeie organisasie en beplannings vermoë- goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer. KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING:- Graad 12- Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige sal voordelig wees- Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding- Geldige bestuurslisensie In ruil vir u kundigheid, word n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomstandighede gebied. OM AANSOEK TE DOEN:Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:die 'Apply' opsie te kies by die advertensie ofaanlyn aansoek te doen by


Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Diesel Werktuigkundige
Company:

Ca Support



Job Function:

Manufacturing

Diesel Mechanic

Job Description:Variety of Commercial and Industrial vehicles: (Excavators, Loaders, Forklift, Side Loader, Trucks, Tractors, LVDs etc)Experience on CAT mach...


South Africa

Published a month ago

Millwright

My client, a giant in the manufacturing industry has an excellent position available for a Top-Notch Millwright at various factories based in Gauteng. Must h...


South Africa

Published a month ago

Shopfitter Estimator

Main job functionThe estimator would be involved in various projects regarding the costing and sizing of projects ,ensuring the correct material would be obt...


South Africa

Published a month ago

Vehicle Technician

Job & Company Description:Are you a skilled Technician with a passion for the automotive industry? We are currently seeking an experienced Press Vehicle Tech...


South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-07-03T20:23:28.491Z