Administratiewe En Finansiële Klerk

Details of the offer

Ligpos - Pos Vakature: Administratiewe en Finansiële Klerk
Posbesonderhede:
Posbenaming:Administratiewe en Finansiële Klerk
Arbeidsveld:Admin, finansies, Menslike Hulpbronne

Beskrywing van die Pos:
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir daaglikse administratiewe take, insluitend rekordhouding en data-inlees in Excel. Die pos sluit finansiële administratiewe take en boekhouding in, asook die hantering van werknemers se inligting en tydstate. Dit is noodsaaklik dat die kandidaat goeie rekenaarvaardighede het, met vorige ervaring in 'n payroll stelsel en gevorderde Excel-vaardighede.

Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
Payroll en HR
BTW en dieselrebatte
EMP201 en EMP501 indien
Verlof inlees en bestuur van kleredrag (PPE) vir werknemers
Global GAP data-inlees
Liasieer en leërs op datum hou
Werknemers se dokumentasie
Noodhulp sal 'n voordeel wees

BOEHOEFTE VEREISTES VIR POS:

Kritiese Vereistes:
Moet Engels kan verstaan en praat
Graad 12 met 'n diploma of graad in Finansies of Menslike Hulpbron Bestuur
Vaardigheid in MS Excel, Word en PowerPoint
Minimum 5 jaar ondervinding in finansiële en administratiewe werk

Voordelige Vereistes:
Ervaring met SARS en compliance
Boekhoudkundige agtergrond
Aandag aan detail
Hulpvaardigheid en probleemoplossingsvaardighede

Vaardighede:
Boekhouding
Payroll
Administratiewe vaardighede

Basiese Eienskappe:
Aandag aan detail
Konsentrasie
Goeie gesindheid
Leergierig en nederig
Vinnig en akkurate werker
Integriteit en eerlikheid
Lojaliteit
Volwassenheid

Spesifieke Verbode Aspekte:
Geen dwelms of oneerlikheid nie
Geen kriminele rekord nie
Minstens 5 jaar by een werkgewer
Nie geïnteresseerd in onervare studente nie
Moet netjies en professioneel wees
Verlof moet meestal in die winter geneem word

Werksomgewing:
Beskrywing:Die pos alles finansieel en administratief, maar is spesifiek vir 'n boerdery. 'n Sterk werksetiek en die bereidheid om langer ure te werk is noodsaaklik.
Werkplek:Tussen Donkerhoek en Rayton
Werkplek Streek:Verskillende werksplekke, maar op een perseel werk
Dienperiodes:
Indiensnemingdatum:01/11/2024
Werksure & Werksdae:
40 tot 45 uur per werksweek
Vaste werksweek

Verlof:
1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk
30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
3 dae gesinsverlof per jaarlikse verlofsiklus na 4 maande diens
4 maande kraamverlof volgens Arbeidswet

Kennisgewingstydperk:
1 week indien minder as 6 maande gewerk
2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
4 weke indien langer as 'n jaar gewerk

Vergoeding vir Dienste:
Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se profiel
Betaling twee weekliks

Verdere Opleiding:
Basiese vaardighede en interne stelsels opleiding by hoofkantoor
Noodhulp opleiding van 2 dae deur 'n derde party

Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.


Nominal Salary: To be agreed

Source: Jobs_Simplify_Hr

Job Function:

Requirements

Adminitrator

Bedfordview - A leading and well-established Financial Brokerage seeks a Personal Assistant / Administrator to join their team. As an independent financial b...


Gjm Ultra Holdings - South Africa

Published a month ago

Quality Controller Old Paarl Rd

Quality Controller PositionA market leader and well-established company situated in Paarl, Western Cape in the imported packaging industry is looking to fill...


African Cork Suppliers - South Africa

Published a month ago

Hod Of Quality/Quality Specialist/Quality Manager/

Job Title: HOD of Quality/Quality Specialist/Quality Manager/Quality EngineerReference: PE000889-M -1Our client is seeking an experienced HOD of Quality/Qual...


Masa Outsourcing (Pty) Ltd - South Africa

Published a month ago

Citrus Quality Control Supervisor - 4 Month Contra

Quality Controller - Citrus IndustryReference: NEL011262-SH-1Are you ready to embark on an exciting journey through the vibrant world of citrus? We're search...


Mprtc Recruitment - South Africa

Published a month ago

Built at: 2024-11-15T14:59:04.293Z